as die son stilstaan

 

as die son stilstaan
as die eerste sikades met solfatoonlere langs oktawe klim
en die bome singbos word van vlerke wat vibreer
as die klippe bakplate maak
en sis
weet jy:  hier kom die witligdae van januarie
die losmaakdae uit die oujaarvoue
vir skoonbrand nuutword onder ‘n stilstaanson

©Susan Smith

Advertisements

6 thoughts on “as die son stilstaan

  1. ‘n Pragtige gedig met pragtige beeldspraak op ‘n emosionele intelligente vlak wat beslis wys dat Afrikaans beslis nie net ‘n kombuistaal is nie.

    Baie geluk met ‘n pragtige geskrewe gedig!

    Like

Lewer kommentaar

Verskaf jou besonderhede hieronder of klik op 'n logo om in te teken:

WordPress.com Logo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by WordPress.com. Log Out /  Verander )

Google photo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Google. Log Out /  Verander )

Twitter picture

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Twitter. Log Out /  Verander )

Facebook photo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Facebook. Log Out /  Verander )

Connecting to %s