Ekokritiek en ekopoësie

Die ekokritiese terrein van ondersoek is uiteenlopend en sluit onder andere die volgende vraagstukke in: die betekenis van die begrip natuur; die wyse waarop plek op dieselfde wyse as klas, geslag en ras bestudeer behoort te word; die begrip wildernis (as chaos) en hoe persepsies daarvan met verloop van tyd verander het; kommentaar op die grond/aarde waarop ons leef en die wyse waarop ons daarop leef; kritiek op hoe en wie ons is, hoe ons geleef het en hoe ons ’n nuwe wyse van leef kan konstrueer; persoonlike konneksie en die sin van verantwoordelikheid teenoor die onderwerp; ’n belangstelling in hoe en in watter mate veranderde landskappe verken en gerepresenteer word deur skrywers; die onderskeid tussen landskap en omgewing; ondersoeke na landskap as emosionele ruimte, as geheue, melodrama en sentiment; hoe die morele geografie van ruimte daar uitsien; hoe omgewingsliteratuur en politiek aan mekaar verwant is; en die wyse waarop ekopoësie en ekokritiek ander strategieë van aksie uitlok as waartoe omgewingsbeleid in staat is.

Lewer kommentaar

Verskaf jou besonderhede hieronder of klik op 'n logo om in te teken:

WordPress.com Logo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by WordPress.com. Log Out /  Verander )

Google photo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Google. Log Out /  Verander )

Twitter picture

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Twitter. Log Out /  Verander )

Facebook photo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Facebook. Log Out /  Verander )

Connecting to %s